Bose Magte
Die bose magte skud
Jou heen en weer
Jy kom dit nie agter nie
Maar jy maak jouself seer
Soms is die liefde te min En Ander Kry Hul Sin
Jy verloor vertroue en Hoop Want almal dink
Hulle kan oor jou loop
Jy gee nie om wat jy doen
JY gee nie om wie jou soen
Jy voel niks nou
Maar jy gaan dit eendag berou
My hart stukkend geskeur
Ek voel al jou seer
Hou net vas my hand
Baby ek is hier vir Jou
Veraltyd en altyd
Ooohooooooooohoooo
Veralyd en altyd
Jy gee nie om wat jy doen
JY gee nie om wie jou soen
Jy voel niks nou
Maar jy gaan dit eendag berou
Jou hart stukkend geskeur
Ek voel al jou seer
Hou net vas my hand
Baby ek is lief vir jou
Veraltyd en altyd
Veraltyd en Altyd
Jy gee nie om wat jy doen
JY gee nie om wie jou soen
Jy voel niks nou
Maar jy gaan dit eendag berou
Jou hart stukkend geskeur
Ek voel al jou seer
Hou net vas my hand
Baby ek is lief vir jou
Veraltyd en altyd
Veraltyd en Altyd
Jou heen en weer
Jy kom dit nie agter nie
Maar jy maak jouself seer
Soms is die liefde te min En Ander Kry Hul Sin
Jy verloor vertroue en Hoop Want almal dink
Hulle kan oor jou loop
Jy gee nie om wat jy doen
JY gee nie om wie jou soen
Jy voel niks nou
Maar jy gaan dit eendag berou
My hart stukkend geskeur
Ek voel al jou seer
Hou net vas my hand
Baby ek is hier vir Jou
Veraltyd en altyd
Ooohooooooooohoooo
Veralyd en altyd
Jy gee nie om wat jy doen
JY gee nie om wie jou soen
Jy voel niks nou
Maar jy gaan dit eendag berou
Jou hart stukkend geskeur
Ek voel al jou seer
Hou net vas my hand
Baby ek is lief vir jou
Veraltyd en altyd
Veraltyd en Altyd
Jy gee nie om wat jy doen
JY gee nie om wie jou soen
Jy voel niks nou
Maar jy gaan dit eendag berou
Jou hart stukkend geskeur
Ek voel al jou seer
Hou net vas my hand
Baby ek is lief vir jou
Veraltyd en altyd
Veraltyd en Altyd
Credits
Writer(s): Kenneth Lindgren
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.