Toonstoot

Jis jy lyk so blerrie mooi vir my
Skop uit daai skoene en kom dans met my
Ek soek nie houding nie ek soek net jy
'n Ietsie baie lekker wat my lyf net hier kan kry

So kom lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand
Lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand

Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou
Lyfie jy gaan vas moet hou
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou
Lyfie jy gaan vas moet hou
Noem dit sommer sokkie
Vastrap as jy wil
Langarm of skoffel dit maak nie 'n verskil nie
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou

Luister pel vertel wat soek jy hier?
Ek soek nie vry nie, soek 'n dansvloer dier
Talk is cheap maar ek weet jy is nou hier
So sit neer daardie drankie en kom wys vir my jou tier

So kom lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand
Lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand

Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou
Lyfie jy gaan vas moet hou
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou
Lyfie jy gaan vas moet hou
Noem dit sommer sokkie
Vastrap as jy wil
Langarm of skoffel dit maak nie 'n verskil nie
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou

Lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand
En kom lei my na die ligte
Lei my na die dansvloer vanaand

Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou
Lyfie jy gaan vas moet hou
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou
Lyfie jy gaan vas moet hou
Noem dit sommer sokkie
Vastrap as jy wil
Langarm of skoffel dit maak nie 'n verskil nie
Toonstoot, kaalvoet oor die dansvloer met jou



Credits
Writer(s): Deon Laubscher
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link