Die Vuil Kyk

Ek het vanaand effens te veel gehad
Die kroeg se goedkoop parfuum, op my hemp agter gelaat
Vir haar belowe ek sal terug wees voor twaalf
Maar meeste van die manne hier se glas is nog half
Ons het 'n langpad nog om te gaan
My foon op silent vergeet, en 'n paar miss calls gehad
Nou is die battery ook gaar
Ek wou net bel en laat weet ek's dalk 'n bietjie laat
Sy gee my die vuil kyk, draai haar rug, en geen goodnight soen vir my
Nou slaap alweer hier op die bank
Ek skryf my sorry speech al heel aand lank
Sy gee my die vuil kyk, het droog gemaak, geen oggend koffie vir my
Jammer babe, ek sweer ek sal nie weer
Een vuil kyk, ek het my les geleer
En daar is 'n girl wat my vra of te dans
Sê ek waardeer dit, maar daar is iemand by die huis wie gaan raas
Sy sê dis jammer maar dis reg sy verstaan
Vee my oë uit, ek kaal bo-lyf, met haar op die baan
My pelle laai my later toe af,
hulle toet om te groet, en die hond begin blaf
Ek hou my pose, en ek hou my balans
En by die huis met my MacDonalds, gaan die ligte aan
Sy gee my die vuil kyk, draai haar rug, en geen goodnight soen vir my
Nou slaap alweer hier op die bank
Ek skryf my sorry speech al heel aand lank
Sy gee my die vuil kyk, het droog gemaak, geen oggend koffie vir my
Jammer babe, ek sweer ek sal nie weer
Een vuil kyk, ek het my les geleer
Engel ek's jou, kan ons weer probeer
Ek smeek jou, ek belowe, ek sal alles gee
Sy gee my die vuil kyk, draai haar rug, en geen goodnight soen vir my
Nou slaap alweer hier op die bank
Ek skryf my sorry speech al heel aand lank
Sy gee my die vuil kyk, het droog gemaak, geen oggend koffie vir my
Jammer babe, ek sweer ek sal nie weer
Een vuil kyk, ek het my les geleer
Jammer babe, ek sweer ek sal nie weer
Een vuil kyk, ek het my les geleer



Credits
Writer(s): Loki Rothman
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link