Dankbaar (feat. Phantom Steeze)

Ek's altyd kalm jy dink dalk ek rook te veel
Tel al my zak wees dankbaar ja dit was nog altyd my eerste reel
Ja, ja jy dink te veel
Lojaliteit saam met die span
Ek kry die zak spandeer dit als, dit was die plan
My bra jy sal kak
Jy krap te veel
Voel super sag L's 'n V's op die lap
Ek sit my piel in want sy se dat jy vat te lank
Ek skryf n nul in en wag in die bank
Ek sien in myself, eks reeds vervul
Jy soek dit in geld, dis net nul

A ke na gitte
I take it easy
I am a beast
Straight out the east
Mfana mabisa
Mpitse ka steezy
Amaroto ntwana I'm bout the cheese
From ekasi my shit bangs overseas
Midi called said he wanna release
I gave him the door and I gave him the keys
I told you ntwana that I want it all
I want that ntof ntof ntof life
Living that soft soft soft life
This be that can't thola can't get
Hip hop is what? Mamela
Ke era fela
Beat ntwana ra e namela

Ek's altyd kalm jy dink dalk ek rook te veel
Tel al my zak wees dankbaar ja dit was nog altyd my eerste reel
Ja, ja jy dink te veel
Lojaliteit saam met die span
Ek kry die zak spandeer dit als, dit was die plan
My bra jy sal kak
Jy krap te veel
Voel super sag L's 'n V's op die lap
Ek sit my piel in want sy se dat jy vat te lank
Ek skryf n nul in en wag in die bank
Ek sien in myself, eks reeds vervul
Jy soek dit in geld, dis net nul

Bid in die more jy weet jy moet eers bedaar
Some of these people gon' pray to themselves and act like a god
When I'm on the top all that I want it to mosh
Drive me some Bentleys that no one can touch
Kort soveel zakka dat ons al vir SARS sit en lag
Ek leef vir myself en nie vir wat almal verwag
Partykeer doen ek net dinge wat almal irriteer
Maar ek glo in my visie bra ek voel n veer
Dankbaar vir almal wat my ondersteun
Wie was die ene bra ek was die een
My ouma, my ma hulle almal by wag vir die reën
God hoor my bid se ek is die ene wat almal kan seën

Ek's altyd kalm jy dink dalk ek rook te veel
Tel al my zak wees dankbaar ja dit was nog altyd my eerste reel
Ja, ja jy dink te veel
Lojaliteit saam met die span
Ek kry die zak spandeer dit als, dit was die plan
My bra jy sal kak
Jy krap te veel
Voel super sag L's 'n V's op die lap
Ek sit my piel in want sy se dat jy vat te lank
Ek skryf n nul in en wag in die bank
Ek sien in myself, eks reeds vervul
Jy soek dit in geld, dis net nul



Credits
Writer(s): Glen Makwala
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link