Insomnia
Stel my voor
Aan die blou oog nooi wat haar wimpers so gooi
Sit jy links voor
Ons kan cruise deur die nag, die radio's sag
Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon verder sou kom
Los almal ons stom, wat moet ek
Wat moet ek doen om jou weer te soen
Alles te doen wat ons nog wou doen
Insomnia
Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Insomnia
Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoe ek jou gaan kry
Gee my net 'n loer
Na die blou oog nooi wat haar bene so gooi op die dans vloer
Dis net ek en jy en ons gaan so bly

Insomnia (Insomnia)
Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry (Soek jou lyfie by my)

Credits
Writer(s): Brendan Peyper, Don Kelly, Niel Schoombee, Stephan Van Huyssteen
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.