C'est La Vie
Vlieg so hoog soos 'n missiel
Sink so vinnig soos 'n slagskip
'n foon wat aan en afsit
'n gogga in die matriks
Ek sal nuwe meds moet kry
As ek myself vir eens kan vind
Kort 'n time machine vir dit
Myself verloor al as 'n kind
Dis al wat ek wil hê
E-n-e-r-g-i-e
Wag het ons 'n probleem?
Of spel ek dit verkeerd?
Tussen die straatligte
Waar ons mekaar kan vind
Dis donderweer
Tussen ons twee
Sal jou al my lading gee
C'est la vie
Dis als mos verniet
Ek hoop dit maak jou happy
C'est la vie
Ek voel jou gloei deur my are
Vou my toe
Kom soek my diep in die skare
Ek los vir jou blomme by die agerdeur
Ek kan nie dans nie maar ek kan probeer
Dis al wat ek wil hê
E-n-e-r-g-i-e
Wag het ons 'n probleem?
Of spel ek dit verkeerd?
Tussen die straatligte
Waar ons mekaar kan vind
Dis donderweer
Tussen ons twee
Sal jou al my lading gee
C'est la vie
Dis als mos verniet
En ek hoop dit maak jou happy
C'est la vie
Sink so vinnig soos 'n slagskip
'n foon wat aan en afsit
'n gogga in die matriks
Ek sal nuwe meds moet kry
As ek myself vir eens kan vind
Kort 'n time machine vir dit
Myself verloor al as 'n kind
Dis al wat ek wil hê
E-n-e-r-g-i-e
Wag het ons 'n probleem?
Of spel ek dit verkeerd?
Tussen die straatligte
Waar ons mekaar kan vind
Dis donderweer
Tussen ons twee
Sal jou al my lading gee
C'est la vie
Dis als mos verniet
Ek hoop dit maak jou happy
C'est la vie
Ek voel jou gloei deur my are
Vou my toe
Kom soek my diep in die skare
Ek los vir jou blomme by die agerdeur
Ek kan nie dans nie maar ek kan probeer
Dis al wat ek wil hê
E-n-e-r-g-i-e
Wag het ons 'n probleem?
Of spel ek dit verkeerd?
Tussen die straatligte
Waar ons mekaar kan vind
Dis donderweer
Tussen ons twee
Sal jou al my lading gee
C'est la vie
Dis als mos verniet
En ek hoop dit maak jou happy
C'est la vie
Credits
Writer(s): Pierre Greeff
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.