Dis Ons (feat. Berserkbra)

Oh jirre!
Dit is'n lekker een my bras
Berserk, gooi dit!

Van Afrika tot Duitsland
Ons ons maak dit duidelik
Ons ons maak dit duidelik
Skut skut skut daai lywe

Wag vir die nag
En vergeet van daardie dag
Vat jou brillz vat jou grillz
En laat dit skyn as jy lag
Die bedrag is alle mag maar jy betaal dit op'n slag
Al die doppies vir die bokkies laat jou seker beter jag
Die speaker is op honderd
Al die bure raak bedonnerd
Die Security se doen dit nie
Ek skenk hom noch'n donut
Ry en baklei
Wie die voorste sitplek kry
Want wie langs die stuurman sit
Is ook altyd sy DJ ey!

Nou waar is jy bra?

Ek myself eks in die fokken backseat
Soek na iemand wat kom met baggage
Wat ek meen is eke soek n fatty
Lok haar met n patty that way ek weet ons altwee is happy
Safety belts af en ek relax net
Sy ry my lyk ek is n taxi
Lyk ek is n taxi
Hou my warm tot my chicka my sien
Jaag my weg sy se pick up en leave
Ek gaan buite toe pick up die leaves
Se dit was nie ek nie
Lyk soos ek but you wouldn't believe
Ek myself ek dink dis n machine
Dink dis a machine

Rap Machine
And Berserk bra
Always seen
Working hard
Sexy team
Super Stars
Wettest dream
Of all your mas

Ons
Dis ons
Fokken ons
Ja dis ons
En ons bons
Ons
Dis ons
Altyd ons
Net ons
En ons bons

Nou weet jy wie dit is
Wie jy in hulle tyd al mis
En verwag 'n wilde nag
Want die manne is al lus
Dis die twee wat elke keer die crowd verhit soos lekker weer
Dis die twee wat ryme skiet soos jou meneer met sy geweer
Dis die twee waar meisies skree
"Nou gee my meer gee my meer"
Hulle kyk vir my
Some gryp na my
Ander weer baklei oor my
Dis not okay
Just suip met my
Want ek is vry
So wees maar bly

Ja ek kom Berserk en die Rap Machine
En ons attact tack tack soos n Pac Man bitch
Rappers weet ons pack a punch ja ons spit fire
You should back the fuck up
Ja back the fuck up
Ek kom volspoed met n tuck tuck
Six by nine wat pomp pam pam
Ek maak dat hierdie hele straat dans
Ek maak dat hierdie hele straat dans
Ek maak dat hierdie hele straat dans
Ek maak dat hierdie hele straat dans

Rap Machine
And Berserk bra
Always seen
Working hard
Sexy team
Super Stars
Wettest dream
Of all your mas

Ons
Dis ons
Fokken ons
Ja dis ons
En ons bons
Ons
Dis ons
Altyd ons
Net ons
En ons bons



Credits
Writer(s): Rap Machine
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link