Voëltjie
Daar's 'n pakkie pall mall op die toonbank
Daar's pienk sjampanje op haar jean
Daar's 'n veer in my tru spieeltjie
En twede handse rose op die tafeltjie
Dis maklik met jou hier
En as ons kon sou jy langs my vlieg
Sou jy vir my val sou jy vir my lieg
Dans voor my soos 'n kersvlam
Brand my, soos net jy kan
Voëltjie
Voëltjie
Voëltjie
Jy gloei hier agter my
Is dit hoe beslermde lig lyk
Kan ek 'n bietjie insig kry
En sal jy bly soos roosmaryn
Voëltjie
Voëltjie
En as ons kon sou jy langs my vlieg
Sou jy vir my val sou jy vir my lieg
Dans voor my soos 'n kersvlam
Brand my, soos net jy kan
Voëltjie
Daar's pienk sjampanje op haar jean
Daar's 'n veer in my tru spieeltjie
En twede handse rose op die tafeltjie
Dis maklik met jou hier
En as ons kon sou jy langs my vlieg
Sou jy vir my val sou jy vir my lieg
Dans voor my soos 'n kersvlam
Brand my, soos net jy kan
Voëltjie
Voëltjie
Voëltjie
Jy gloei hier agter my
Is dit hoe beslermde lig lyk
Kan ek 'n bietjie insig kry
En sal jy bly soos roosmaryn
Voëltjie
Voëltjie
En as ons kon sou jy langs my vlieg
Sou jy vir my val sou jy vir my lieg
Dans voor my soos 'n kersvlam
Brand my, soos net jy kan
Voëltjie
Credits
Writer(s): Magé Troskie
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.