YK opi beat

Is FABIE G
Uh
Nou hoeko wil jhy nou tien my beef
But jhy wiet dat jhy is so weak
Jhy sien ek komi meti lagi
Van jhy wiet YK maak kak opi beat
Nou hoeko wil jhy nou tien my beef
But jhy wiet dat jhy is so weak
Jhy sien ek komi meti lagi
Van jhy wiet YK maak kak opi beat
Nou hoeko wil jhy nou tien my beef
But jhy wiet dat jhy is so weak
Jhy sien ek komi meti lagi
Van jhy wiet YK maak kak opi beat

Lat ek nou deur kom aangenaamde kennis
It is Fabie G stiek ek uit broertjie jhy moet trug stan
Van ek is deuri vind call my Mr Sterk gevriet
Ekke gie nie krag wegi ek is ini lead
So gooi jou hande ini lug op as jhy stan vir coloureds
Doen it vir jou nasie as of jhy nou so mal is
Ek kruip in jou skin en bou jou uit soes jacque kallas
Van ekke wiet ek is die enigste een wat soe tough is
Van ekke gee my alles alles binne die game
Mense dink dat ek doenit ek doenit mos vir die fame
But ek is so talented vir wie wil jhy blame
Huh vir wie wil jhy blame

Soe kry die in jou brein in bra
Jhy sal nooit die street kan weni
Die number isi perfecti but yoh ekke wili breki

Nou hoeko wil jhy nou tien my beef
But jhy wiet dat jhy is so weak
Jhy sien ek komi meti lagi
Van jhy wiet YK maak kak opi beat ek se noo
Nou hoeko wil jhy nou tien my beef
But jhy wiet dat jhy is so weak
Jhy sien ek komi meti lagi
Van jhy wiet YK maak kak opi beat

Soe kry die in jou brein in bra
Jhy sal nooit die street kan weni
Die number isi perfecti but yoh ekke wili breki
Soe kry die in jou brein in bra
Jhy sal nooit die street kan weni
Die number isi perfecti but yoh ekke wili breki



Credits
Writer(s): Fabian Davids
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link