Passie Skildery
My warm asem lankal verwasem teen die glas
Onthou jy wat ons was
Bosveld kinders gejaag deur die winde blindelings
Dis wat ons was
Jou passie skildery verklap winter se koue hart
Waar is jy my skat
Soos ons lang pad ry onthou ek weer jou hand se vat
En jou woordeskat
Omhelsend drietrap middag skaduwees
Op die boesman gees se deuntjie
En ons twee verdwaal weer op Thabazimbi vlaktes
Paul Kruger se skat is weer ons s'n
Dis weer ons s'n
Paul Kruger se skat, die liefde in ons harte
Koffie drinker
Jou hare wat blink in die son, bedoelinge vermom
Rooiwyn ritmes wat jong magnetismes laat makeer
Niks wat ons kon keer nie

Credits
Writer(s): Aylisa Joubert
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.