Aasvoël Tuin
Vandag is nog n dag in die aasvoel tuin
En die son brand pragtig, ons kyk so aandagtig
Na die wolke wat oor die berg verdwyn
In die land van die hekse met geskeerde broek en vlekke
En min selfoon sein
Staan ons in n ry om n werk te kry en vervelige lewens te lei
Maar daars hoop in die oggend as die son op kom
Ja daars hoop so lank ek by my kitaar uitkom
My drome is groot al is my beursie klein en krom
So vat my terug na die naaste Vrystaat son
My lewe kan verbleik as ek nie na my drome kyk nie
En vermag ek dalk iets sal ek iets kan bied in die samesyn
Verbeel jou jy is koning maar jy het geen woning
In die lewe in die woestyn
So sal ons probeer om ons self te keer om nie die selfde lesse te leer

Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.