Kersfees In Die Donderweer
Toondoof klanke sweef oor lippe
Hart klop vir die eeue oue
Kaarte op die tafel oor jou reise
Klipharde klippe gekou vir
Meer as jou ouers wees eendag
Jy is minder
Jy is meer
Jy is verrassing ongeveer
Jy is kersfees in die donderweer
Jy opwinding
Jy probeer
Jy van sonlig, jy van kleur
Jy van Kersfees in die donderweer
Meesterstuk van spoeg en plak
Witridder van Donderdag
Magies moontlik raak van eendag
Klipharde klippe gekou vir
Meer as jou ouers wees eendag
Jy is minder
Jy is meer
Jy is verassing ongeveer
Jy is kersfees in die donderweer
Jy opwinding
Jy probeer
Jy van sonlig, jy van kleur
Jy van Kersfees in die donderweer
Jy is minder
Jy is meer
Goed en sleg in twee geskeur
Jy is Kersfees in die donderweer
Jy maanlanding
Jy geweer
Jy egskeiding van my en seer
Jy van Kersfees in die donderweer
In die donderweer
In die donderweer
In die donderweer
In die donderweer
Hart klop vir die eeue oue
Kaarte op die tafel oor jou reise
Klipharde klippe gekou vir
Meer as jou ouers wees eendag
Jy is minder
Jy is meer
Jy is verrassing ongeveer
Jy is kersfees in die donderweer
Jy opwinding
Jy probeer
Jy van sonlig, jy van kleur
Jy van Kersfees in die donderweer
Meesterstuk van spoeg en plak
Witridder van Donderdag
Magies moontlik raak van eendag
Klipharde klippe gekou vir
Meer as jou ouers wees eendag
Jy is minder
Jy is meer
Jy is verassing ongeveer
Jy is kersfees in die donderweer
Jy opwinding
Jy probeer
Jy van sonlig, jy van kleur
Jy van Kersfees in die donderweer
Jy is minder
Jy is meer
Goed en sleg in twee geskeur
Jy is Kersfees in die donderweer
Jy maanlanding
Jy geweer
Jy egskeiding van my en seer
Jy van Kersfees in die donderweer
In die donderweer
In die donderweer
In die donderweer
In die donderweer
Credits
Writer(s): Kristi Steyn
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.