LUIDRAAD

Why be evil for the greater good
Lust with no affection has a bitter fruit
Are you still tryna to get rich at the expense of neighbors

Just earn the pedestal that you put yourself on

One don't throw rocks from the throne
Ego is just insecurities with makeup on
I stay alert for dangerously unhappy people

Just earn the pedestal that you put yourself on

Results take time
Vision and values is where my choices align
Either you die happy and warm or single and triumphant
Either way your own life is oppie line

So

As jy sien ek raak lui gie my 'n luidraad
Jy moet oek werk in sit voor jy met my praat
Teach me how to fish, dais hoe ek wys raak
Willie-werkers hang jouself op mette Luidraad

As jy sien ek raak lui gie my 'n luidraad
Jy moet oek werk in sit voor jy met my praat
Teach me how to fish, dais hoe ek wys raak
Willie-werkers hang jouself op mette Luidraad

Blou liggies, Blou liggies
Patrol liggies, Patrol liggies
Vannie kaap os onthou liggies
Sien baie but onthou niksie

Die lifestyle oppie Kaapse Vlakte isse anne ding
Die Voice gie jou paar note dan begin jy sing
Besides die criminal
Wat het dai eintlik die community terug gebring, ha

Dai tipe wonde word'ie ge adres 'ie
Os speel cops en robbers van os wiete hoe werk chess 'ie
Coloured en happy
So my life issie 'n messy
Isse message mette message oor 'n message

Voor 'n fridge vol kan raak moet jy 'n fridge kry
Voor jy kan pay moet jy 'n werk kry
En voor jy werk kry gan jy complain en jou naastes drain
Tot jy 'n pension kry volgens 'n Free lyn

But as jy my vra

As jy sien ek raak lui gie my 'n luidraad
Jy moet oek werk in sit voor jy met my praat
Teach me how to fish, dais hoe ek wys raak
Willie-werkers hang jouself op mette Luidraad

As jy sien ek raak lui gie my 'n luidraad
Jy moet oek werk in sit voor jy met my praat
Teach me how to fish, dais hoe ek wys raak
Willie-werkers hang jouself op mette Luidraad



Credits
Writer(s): Dasharne Van Dalen
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link