Wat Dink Die Mense
Wat dink die mense
Ek is gebore in n vreemde land
Waar almal my kersie uit blaas
Ek fluister oor die horison
Maar al wat ek hoor is honde wat blaf
En wat dink die mense nou van my
Nou van my
Ek is te skaam om met mense te praat
Al voel ek eensaam en alleen
Ek waai weg saam met die warrelwind
Om my siel se suiker te vind
En wat dink die mense nou van my
Nou van my
En wat dink die mense nou van my
En wat dink die mense nou van my
Nou van my
Ek is gebore in n vreemde land
Waar almal my kersie uit blaas
Ek fluister oor die horison
Maar al wat ek hoor is honde wat blaf
En wat dink die mense nou van my
Nou van my
Ek is te skaam om met mense te praat
Al voel ek eensaam en alleen
Ek waai weg saam met die warrelwind
Om my siel se suiker te vind
En wat dink die mense nou van my
Nou van my
En wat dink die mense nou van my
En wat dink die mense nou van my
Nou van my
Credits
Writer(s): Christiaan Baard
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.