Alleen Vir Jou

Alleen net Jy
Elke mens
Is so onvoorspelbaar
Elke Hart
Dra sy eie geheim
Elke Droom
Maak jou soms
So kwesbaar
Sonder dat
Dat Jy Dit wil se
Op n dag
Dan laat jy dit weet
Dat jy nie hier
Alleen wil sit
Want diep binne jou
Alleen maar vir jou
Kan nie verhinder of verander
Wat ek dan nie van hou
Alleen maar jy
Wat ek kon kry
Vir Elke droom vandag
Wat ek voor leef
Met geduld
Kan jy Baie bereik
Maar die tyd
Bring jou soms soveel spyt
Elke uur
Oos die jare verbygaan
Soms net te veel
Oor dat jy
Vir n ander wil se
Op n dag
Dan laat jy dit weet
Dat jy nie hier
Alleen wil sit
Want diep binne jou
Lleen maar vir jou
Kan nie verhinder
Of verander
Wat ek dan
Nie van hou
Alleen maar jy
Wat ek kon kry
Vir Elke droom vandag
At ek voor leef
Wat ek wil jou
Alleen maar vir Jou
An nie verhinder
Of verander
Wat ek dan nie van hou
Alleen maar jy
Wat ek kon kry
Vir Elke Droom vandag
Wat ek voor leef
Vir Elke Droom vandag
Wat ek voor Leef



Credits
Writer(s): Sharon Smith
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link