Solank Jy by My Is

Solank Jy By My Is
Solank Jy By My Is

As daar niks meer was nie
Hoe sou ek jou kon liefhê
Sou ek dit steeds kon doen
Sal ek jou wil soen

Wat ek die meeste mis
Is my arms om jou
Want elke keer dink ek
Dink ek net aan jou

Al kom die son nie op nie
Al val die reën
Al is die dae koud
Al val alles uitmekaar
Solank Jy By My Is
Solank Jy By My Is

Solank Jy By My Is
Solank Jy By My Is
My Baby

Ek gee alles wie ek is
Alles wie ek is
Vir jou

Solank Jy By My Is
Solank Jy By My Is
My Baby
Ek sal niemand anders mis
Solank Jy By My Is

As daar meer woorde was
Hoe ek kon beskryf
Sou ek dit lankal doen
Ek sou jou lankal wou soen

As ek na jou kyk
Verdwyn elke wolk
Want as ek droom van jou
Voel dit soos werklikheid

Al kom die son nie op nie
Al val die reën
Al raak die werêld stil
Ek voel geseënd
Solank Jy By My Is
Solank Jy By My Is

Solank Jy By My Is
Solank Jy By My Is
My Baby

Ek gee alles wie ek is
Alles wie ek is
Vir jou

Solank Jy By My Is
Solank Jy By My Is
My Baby
Ek sal niemand anders mis
Solank Jy By My Is

As ek jou soek
Ek hoor ek jou stem
Ek hoor jou roep
Ek wens jy was nou hier by my
Net hier by my

Solank Jy By My Is
Solank Jy By My Is
My Baby

Ek gee alles wie ek is
Alles wie ek is
Vir jou

Solank Jy By My Is
Solank Jy By My Is
My Baby

Ek gee alles wie ek is
Alles wie ek is
Vir jou

Solank Jy By My Is
Solank Jy By My Is
My Baby
Ek sal niemand anders mis
Solank Jy By My Is

Ek sal niemand anders mis
Solank Jy By My Is



Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link