Dit Voel Dit Reën
Hierdie lewe wat jy wil hê
Al die woorde wat jy vir my sê
Jy verbaas my met jou siel
Deur jou hart met my te deel
Al die tyd wil jy beheer
Jou gedagtes kan jy nie keer
Ek kan sien dit in jou kyk
Jy se jy voel asof dit reën
Sê my voel jy soms alleen
In die stilte weggeraak
Toe jy jou oë toemaak
Sagte woorde is al wat jy het
Vertel jou storie op my bed
Wil nie in die wêreld wegraak
Weet jy nie dat jou verlede maak nie saak
Jy se jy voel asof dit reën
Sê my voel jy soms alleen
In die stilte weggeraak
Toe jy jou oë toemaak
Maar dit voel asof dit reën
Ja dit voel asof dit reën
Al die woorde wat jy vir my sê
Jy verbaas my met jou siel
Deur jou hart met my te deel
Al die tyd wil jy beheer
Jou gedagtes kan jy nie keer
Ek kan sien dit in jou kyk
Jy se jy voel asof dit reën
Sê my voel jy soms alleen
In die stilte weggeraak
Toe jy jou oë toemaak
Sagte woorde is al wat jy het
Vertel jou storie op my bed
Wil nie in die wêreld wegraak
Weet jy nie dat jou verlede maak nie saak
Jy se jy voel asof dit reën
Sê my voel jy soms alleen
In die stilte weggeraak
Toe jy jou oë toemaak
Maar dit voel asof dit reën
Ja dit voel asof dit reën
Credits
Writer(s): Christian Young
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.