Saggies & Teer (Softly & Tenderly)

Saggies en teer roep die Heiland vandag nog
Hy roep vir jou en vir my
Daar by die poort staan Hy nou en Hy wag nog
Wag nog vir jou en vir my

Kom nou, kom nou
Almal wat moeg is kom nou
Ernstig, vriendelik teer roep die Heiland
Roep nog o sondaar kom nou

Wonderbaar liefde wat Jesus beloof het
Liefde vir jou en vir my
Hoe vol van sonde Sy liefde vergeef ons
Vergeef vir jou en vir my

Kom nou (kom nou) kom nou
Almal wat moeg is kom nou
Ernstig, vriendelik teer roep die Heiland
Roep nog o sondaar kom nou

Kom nou, kom nou
Almal wat moeg is kom nou
Ernstig, vriendelik teer roep die Heiland
Roep nog o sondaar
Hoor hoe Hy roep
Roep nog o sondaar kom nou



Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link