Dit is wat dit is

Niks om te sê nie
Dis net die way wat dit is
Ek voel se selfbewus
Ek het myself gemis (Ohh)

Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek

Dit is wat dit is
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is

Niks om te sê nie (Ohh)
Die stilte is te mooi (Ohh)
Die vrede laat my rus (Ohh)
Het ek myself gemis? (Ohh)

Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek

Dit is wat dit is (Ohh)
Dit is wat dit is (Ohh)
Dit is wat dit is (Ohh)
Dit is wat dit is (Ohh)

Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek

Dit is wat dit is (Ohh)
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is (Ohh)
Dit is wat dit is

Daar is niks om meer te sê nie
Daar is niks om meer te sê nie
Daar is niks om meer te sê nie (Ohh)
Daar is niks om meer te sê nie



Credits
Writer(s): Matthieu Auriacombe, Pierre-henri Van Pletzen
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link