Lente

Dis lente in die stad
Kom lig die wêreld van my skouers af

Dis lente in die stad
Kom lig die wêreld van my skouers af
Ek lag
En ek wonder oor wie jy is
Hoe klink jou gedagtes as jy stil raak, in die nag

Oh oh oh oh
Dis lente
Oh oh oh oh
Dis lente

Dis lente in die stad
Ek weet daar is n tyd vir als en vir als n tyd
So ek wag
Maar ek twyfel soms in wie ek is
As ek kyk na die plek waar ek myself bevind
So vêr, van waar ek wil wees

Oh oh oh oh
Dis lente
Kom lig die wêreld van my skouers af
Ek weet daar is n tyd vir als en vir als n tyd
So ek wag
Oh oh oh
Dis lente

Dis lente in die stad
Kom lig die wêreld van my skouers af



Credits
Writer(s): Jeanlie Minnie
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link