Smegh
My music videos is suicide, ek skiet myself
Fok julle nhaies ek geniet myself
Mors my geld op tekkies, ek treat myself
Vang nou en dan 'n skommel coz ek feel myself
Ek is nie 'n rolmodel, moenie doen wat ek doen
Ek lieg oor my verlede, my agtergrond is net groen
Laat jou bewe as ek spoeg, my woorde tref soos 'n koeël
Want dis koud, so dis koel
Vang wat ek bedoel
As jy nie vang'ie slat ek skote dan bereik ek my doel
Jitit
Jy moet it net voel
Okay jou energy is wack kykie buddha jy moet meditate
Dame een aand saam met my jy is never 'spuit'
Net een steekie laat ek jou vaccinate
Geen "Johnson" na dit want ek het gebruik
En vir die pyn - drink net paar pille
My durag maak meer waves as julle
Die lyne is nou oop kom ek maak 'n oproepie
Hallo skakelaar jy kan maar stuur jou versoekie
I dunno how else to put it
Daar is geen toekoms in toetie
Hou op kinnes opklim, jy moet net leer ou vrind
Hoe meer jy leer, hoe meer kan jy die leer opklim
'n Klomp geld in jou sak en nog meer kom in
Ek mean come on
Watter vrou sê nee vir dittttttttttt
(Meneer, jy kom n bietjie te sterk deur)
Sjinne ma, moet ek heuning maak en jou bek smeer
Vlieg ek dalk te hoog en nou wil julle my vlerk skeur
Jesus was 'n wit man - dis wat julle die kerk leer
Oh-oh, het jou hart nou amper gaan stop ou
Ou-blanke mense se opinie tel fokol
Ek draf nou in jou neighbourhood jy beter vimy dop hou
Goeies uitgesluit, die rassiste is die fok-op
Afstammeling van die Khoi en die San
Ek smile deesdae op foto's want eks mooi en ek kan
Was daai tyd mooi toe ek vleg, was even mooi met 'n pan
En nous ek mooi met 'n fade, (hahahahahaha)
Jy moet asb jou kwalifikasies sertifiseer
En met harde plastiek oortrek as jy saam my lam meneer
As sy haar koek-hare skeur, sal dit interessant wees
Sys op haar period - rooi romanties
Gee my 'n stukkie van haai, van hai, ek wil haar perskes hê
Oh ja, jong man ons kon gesels het oor 'n koffie
Eks die original, jy is 'n koppie
So ek sit vir jou 'n oor aan, eks die Baas vannie Boland
Blaas my eie trompet, my orkes blaas my voël af
Ek is musiek-kaal, geen klere oor my instrument
Jy weier die vaccine maar elke naweek word jy ingeent
(Hoor die maaaaan) ek skiet myself

Credits
Writer(s): Brendon Nicholls
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.