Liefde Is Blind Akoesties (Live in Studio)
Net soos die gat in my siel
As die balk in my oog my splinter
Voel ek leeg as ek sien
Hoe my plek in jou hart verminder
Maar kyk hoe waai die blare
In die winter
Van die boom af val
Maak dit plek waar dit sal vernugter
As almal vir my fluister
Hoor ek as ek luister
Jy hoor net wat jy wil
Die klanke as jy gil
Erken wat jy verdien
Maak jou oë oop en sien
Liefde is Blind
Verlore soos 'n kind
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Daar's 'n wolk in die lug
As die spies in my rug my plunder
Is daar hoop ek is terug
Ek sal die pyn verminder
Maar kyk hoe brand die vuur
Verblind my sigte
As die skuld omwaai
Sal die wind verdraai in rigting
As almal vir my fluister
Hoor ek as ek luister
Jy hoor net wat jy wil
Die klanke as jy gil
Erken wat jy verdien
Maak jou oë oop en sien
Liefde is Blind
Verlore soos 'n kind
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Gee my genade
Sal jy by my bly, sal jy by my bly
En ek weet dit bring net skade
Sal jy by my bly, sal jy by my bly
Jy hoor net wat jy wil
Die klanke as jy gil
Erken wat jy verdien
Maak jou oë oop en sien
Liefde is Blind
Verlore soos 'n kind
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Sal jy by my bly, sal jy by my bly
Aaaah, aha-aha-aaa
Sal jy by my bly, sal jy by my bly
As die balk in my oog my splinter
Voel ek leeg as ek sien
Hoe my plek in jou hart verminder
Maar kyk hoe waai die blare
In die winter
Van die boom af val
Maak dit plek waar dit sal vernugter
As almal vir my fluister
Hoor ek as ek luister
Jy hoor net wat jy wil
Die klanke as jy gil
Erken wat jy verdien
Maak jou oë oop en sien
Liefde is Blind
Verlore soos 'n kind
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Daar's 'n wolk in die lug
As die spies in my rug my plunder
Is daar hoop ek is terug
Ek sal die pyn verminder
Maar kyk hoe brand die vuur
Verblind my sigte
As die skuld omwaai
Sal die wind verdraai in rigting
As almal vir my fluister
Hoor ek as ek luister
Jy hoor net wat jy wil
Die klanke as jy gil
Erken wat jy verdien
Maak jou oë oop en sien
Liefde is Blind
Verlore soos 'n kind
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Gee my genade
Sal jy by my bly, sal jy by my bly
En ek weet dit bring net skade
Sal jy by my bly, sal jy by my bly
Jy hoor net wat jy wil
Die klanke as jy gil
Erken wat jy verdien
Maak jou oë oop en sien
Liefde is Blind
Verlore soos 'n kind
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Sal jy by my bly, sal jy by my bly
Aaaah, aha-aha-aaa
Sal jy by my bly, sal jy by my bly
Credits
Writer(s): Darren Oates
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
- Was Dit Jou Plan Akoesties (Live in Studio)
- Die Rivier Se Pad Akoesties (Live in Studio)
- Ek Mis Jou Hierdie Keer Akoesties (Live in Studio)
- Eenuur Die Oggend Akoesties (Live in Studio)
- Die Ontploffing Akoesties (Live in Studio)
- Liefde Is Blind Akoesties (Live in Studio)
- Jammer Akoesties (Live in Studio)
- Verlore Akoesties (Live in Studio)
- Mal Akoesties (Live in Studio)
- Verniel My Maar Akoesties (Live in Studio)
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.