Verdwaal

Ek sê dis my land
Ek staan vas
En ek sien my vlag verbrand

Ek staan vas aan my woord
Ek sien hemel maar
Ek weet nie waar ek behoort

Die pad wat ons verlore
En die land waar ons gebore
En die mense wat ons gevra het

Die betekening van daardie woorde
Soek ons nou ons eie spore
En die doring wat ons harte pla
En die koste wat ons agter dra

Ek sê dis my land
Ek back trek
En ek soek die suid se kant

Ek vat 'n kans met my taal
Ek soek 'n haas
En my hart verdwaal

Die pad wat ons verlore
En die land waar ons gebore
En die mense wat ons gevra het

Die betekening van daardie woorde
Soek ons nou ons eie spore
En die doring wat ons harte pla
En die koste wat ons agter dra

Gee my die kort verhaal
My land brand
En my taal verdwaal

Gee my die kort verhooring
In my haart
Is a groot lang duiwel doring

Die pad wat ons verlore
En die land waar ons gebore
En die mense wat ons gevra het

Die betekening van daardie woorde
Soek ons nou ons eie spore
En die doring wat ons harte pla
En die koste wat ons agter dra



Credits
Writer(s): Donovan Copley
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link