Die Einde (feat. Elandré)

Ons staan by die einde
Of is dit die begin
Die mooi het verminder
Die tyd staan stil

Ek het nie verander
Of so sê die ander
Ek weet van beter
Ons was seker

Jyt vergeet
Ekt geweet
Daars net een
By wie ek wil wees

Die pad is oop
Vir jou en my
Daar's niks wat ons keer nie
Niks te begeer nie
Oor begin
Dit voel dalk so
Maar ons altwee weet
Dis nie die einde nie
Dis nie die einde nie

Ons loop kringe om mekaar
Ons is hier en dan's ons daar
Kruip weg net soos kinders
Toe vind ons mekaar

Ek het verander
Vir jou en my
Ek weet nou van beter
Dit is virseker, ja glo my

Jy't vergeet
Ek't geweet
Daar's net een
By wie ek wil wees

Die pad is oop
Vir jou en my
Daar's niks wat ons keer nie
Niks te begeer nie

Oor begin
Dit voel dalk so
Maar ons altwee weet
Dis nie die einde nie
Dis nie die einde nie

(Dis nie, dis nie, dis nie, dis nie die einde nie)

Ek het mooi gevra
Ek het bang geraak
Dit was nie die woorde wat ek wou lees nie
Jy't vergeet
Ek't geweet
Daar's net een

Die pad is oop
Vir jou en my
Daar's niks wat ons keer nie
Niks te begeer nie
Oor begin
Dit voel dalk so
Maar wat ek nou weet
Dis nie die einde nie
Dis nie die einde nie



Credits
Writer(s): Elandré Schwartz
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link