Maklike Wiskunde
'n Som soos ons twee maak sin
Ons het dit reg
Reg van die begin
Wat ek deel, sal jy maal
Die perfekte getal
Dis net maklike wiskunde
Te lank het ons twee gesukkel
Vir iets wat ons maklik kan kry
Dis glad nie so ingewikkeld
Dis net 1 + 1, ek en jy
Top van jou klas jaar na jaar
Ken my trigonometrie en my algebra
Maar wie kort 'n wetenskaplike sakrekenaar?
Voor die hand liggend, ons ken die antwoord klaar
'n Som soos ons twee maak sin
Ons het dit reg
Reg van die begin
Wat ek deel, sal jy maal
Die perfekte getal
Dis net maklike wiskunde
'n Som soos ons twee maak sin
(Ja dit maak sin)
Ons somme reg
Sommer reg van die begin
1 + 1 = 2
Kan ek verkeerd wees? Nee!
Dis net maklike wiskunde
Dis net maklike wiskunde
Jy is my gunsteling nommer
'n Woordsom wat stories vertel
'n Meisie soos ek haat dalk somme
Maar 'n som so maklik soos jy maak my mal
Ja jy's top van my klas jaar na jaar
Ken my trigonometrie en my algebra
Maar wie kort 'n wetenskaplike sakrekenaar?
Voor die hand liggend, ons ken die antwoord klaar
'n Som soos ons twee maak sin
Ons het dit reg
Reg van die begin
Wat ek deel, sal jy maal
Die perfekte getal
Dis net maklike wiskunde
'n Som soos ons twee maak sin
(Ja dit maak sin)
Ons somme reg
Sommer reg van die begin
1 + 1 = 2
Kan ek verkeerd wees? Nee!
Dis net maklike wiskunde
Ek plus jy vir altyd
Kyk wat ons kry
As ons vasbyt my lief
'n Som soos ons twee maak sin
Ons het dit reg
Reg van die begin
Wat ek deel, sal jy maal
Die perfekte getal
Dis net maklike wiskunde
'n Som soos ons twee maak sin
(Ja dit maak sin)
Ons somme reg
Sommer reg van die begin
1 + 1 = 2
Kan ek verkeerd wees? Nee!
Dis net maklike wiskunde
Dis net maklike wiskunde
Ons het dit reg
Reg van die begin
Wat ek deel, sal jy maal
Die perfekte getal
Dis net maklike wiskunde
Te lank het ons twee gesukkel
Vir iets wat ons maklik kan kry
Dis glad nie so ingewikkeld
Dis net 1 + 1, ek en jy
Top van jou klas jaar na jaar
Ken my trigonometrie en my algebra
Maar wie kort 'n wetenskaplike sakrekenaar?
Voor die hand liggend, ons ken die antwoord klaar
'n Som soos ons twee maak sin
Ons het dit reg
Reg van die begin
Wat ek deel, sal jy maal
Die perfekte getal
Dis net maklike wiskunde
'n Som soos ons twee maak sin
(Ja dit maak sin)
Ons somme reg
Sommer reg van die begin
1 + 1 = 2
Kan ek verkeerd wees? Nee!
Dis net maklike wiskunde
Dis net maklike wiskunde
Jy is my gunsteling nommer
'n Woordsom wat stories vertel
'n Meisie soos ek haat dalk somme
Maar 'n som so maklik soos jy maak my mal
Ja jy's top van my klas jaar na jaar
Ken my trigonometrie en my algebra
Maar wie kort 'n wetenskaplike sakrekenaar?
Voor die hand liggend, ons ken die antwoord klaar
'n Som soos ons twee maak sin
Ons het dit reg
Reg van die begin
Wat ek deel, sal jy maal
Die perfekte getal
Dis net maklike wiskunde
'n Som soos ons twee maak sin
(Ja dit maak sin)
Ons somme reg
Sommer reg van die begin
1 + 1 = 2
Kan ek verkeerd wees? Nee!
Dis net maklike wiskunde
Ek plus jy vir altyd
Kyk wat ons kry
As ons vasbyt my lief
'n Som soos ons twee maak sin
Ons het dit reg
Reg van die begin
Wat ek deel, sal jy maal
Die perfekte getal
Dis net maklike wiskunde
'n Som soos ons twee maak sin
(Ja dit maak sin)
Ons somme reg
Sommer reg van die begin
1 + 1 = 2
Kan ek verkeerd wees? Nee!
Dis net maklike wiskunde
Dis net maklike wiskunde
Credits
Writer(s): Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.