Kwagga Karnaval
Ou Trompie was 'n lekker, lekker man
Elke aand vasgenaal by die bar
Sy dop was dubbel, vel diep verrimpel
Sy lewe 'n staalsnaar- bokskitaar
Maar op 'n Vrydag by die Kwaggaberg Hotel
Was dit Stomp Ou Tromp
En sy beste bende pels
Ou Blikkies was 'n drommer
Die beste drommer wat
'n Johnnie Rooi kan koop
Dawie de Lange die backup-sanger
Jis, hy't daai baskitaar laat kook
En elke Vrydag by die Kwaggaberg Hotel
Speel hulle boereorkes
By die Kwagga Karnaval
Niemand kan seil oor die vloer
Niemand kan dans soos 'n boer
Ons Afrikaners doen dit die beste
Niemand kan 'n pompie so pomp
Met soveel kuns en kultuur
Soos die Boksombende boereorkes
Daar by die Kwagga
Die Kwagga Karnaval
Is die boerebal beter as die res
Want by die Kwagga Karnaval
Gaan al die mense mal
Vir die Boksombende boereorkes
Ou Stompie kon 'n donkie, daai donkielong
Selfs agter sy rug speel
Sy oë gesluit, sy lippe tuit
Sy skoene altyd piesang geel
En elke Vrydag was dit 'n boerebal
Met ou Stomp Ou Trompie
En sy beste bende pels
'n Suid-Wes man, sy naam was Jan
Kon daai orrel mooi laat skree
Sy vingers dans in Afrikaans
Soos hy die note lewe gee
En elke Vrydag by die Kwaggaberg Hotel
Speel hulle boereorkes
By die Kwagga Karnaval
Hulle begin met 'n two-step
Die meel soos van Gogh op die vloer
En dan sing hulle 'n liedjie
Wat gaan oor die kuns van 'n boer
Niemand kan seil oor die vloer
Niemand kan dans soos 'n boer
Ons Afrikaners doen dit die beste
Niemand kan 'n pompie so pomp
Met soveel kuns en kultuur
Soos die Boksombende boereorkes
Daar by die Kwagga
Die Kwagga Karnaval
Is die boerebal beter as die res
Want by die Kwagga Karnaval
Gaan al die mense mal
Vir die Boksombende boereorkes
Want by die Kwagga Karnaval
Gaan al die mense mal
Vir die Boksombende boereorkes
Elke aand vasgenaal by die bar
Sy dop was dubbel, vel diep verrimpel
Sy lewe 'n staalsnaar- bokskitaar
Maar op 'n Vrydag by die Kwaggaberg Hotel
Was dit Stomp Ou Tromp
En sy beste bende pels
Ou Blikkies was 'n drommer
Die beste drommer wat
'n Johnnie Rooi kan koop
Dawie de Lange die backup-sanger
Jis, hy't daai baskitaar laat kook
En elke Vrydag by die Kwaggaberg Hotel
Speel hulle boereorkes
By die Kwagga Karnaval
Niemand kan seil oor die vloer
Niemand kan dans soos 'n boer
Ons Afrikaners doen dit die beste
Niemand kan 'n pompie so pomp
Met soveel kuns en kultuur
Soos die Boksombende boereorkes
Daar by die Kwagga
Die Kwagga Karnaval
Is die boerebal beter as die res
Want by die Kwagga Karnaval
Gaan al die mense mal
Vir die Boksombende boereorkes
Ou Stompie kon 'n donkie, daai donkielong
Selfs agter sy rug speel
Sy oë gesluit, sy lippe tuit
Sy skoene altyd piesang geel
En elke Vrydag was dit 'n boerebal
Met ou Stomp Ou Trompie
En sy beste bende pels
'n Suid-Wes man, sy naam was Jan
Kon daai orrel mooi laat skree
Sy vingers dans in Afrikaans
Soos hy die note lewe gee
En elke Vrydag by die Kwaggaberg Hotel
Speel hulle boereorkes
By die Kwagga Karnaval
Hulle begin met 'n two-step
Die meel soos van Gogh op die vloer
En dan sing hulle 'n liedjie
Wat gaan oor die kuns van 'n boer
Niemand kan seil oor die vloer
Niemand kan dans soos 'n boer
Ons Afrikaners doen dit die beste
Niemand kan 'n pompie so pomp
Met soveel kuns en kultuur
Soos die Boksombende boereorkes
Daar by die Kwagga
Die Kwagga Karnaval
Is die boerebal beter as die res
Want by die Kwagga Karnaval
Gaan al die mense mal
Vir die Boksombende boereorkes
Want by die Kwagga Karnaval
Gaan al die mense mal
Vir die Boksombende boereorkes
Credits
Writer(s): Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.