Supervan

Ek is chad vanni mac, soes die kinders wat wil breg
Kykie ek lyk an soo sad, maar nou ons skiet n ad
Kykie os ruk it annou uit, issai girly nou sy miet
Is daar aan n probleem met os twee, maar baby kom nou saam please
Kykie ek beg net op my knees, seker pay os ma die vees
Wat maak dit nou n saak, ek wiet ek wil jou vaat
Kykie djy wiet djy bly privaat, os ry in die supervan
Is djy my superfan, is ek jou superman
Kykie os ma netso mad, djy wiet djy ry n van
Sorry girly, die meisie, wat my hart nou Gesteel het
Kos gie mekaar n kaans, want djy chat oek samie mans
Maar girly, lat ek uit stiek, vi n peipe, call me baby
Is dit manou net fine djy wiet djy is n diem
Os dans opi vloor, kan djy nou dit glo
Djy lat ek vlou val, dan raak ek super mal
Girly, djy wiet ek flirt nie
Ko gie my drukkie, dan soen opi lippies
Linke kant toe, regte kant toe
Gooi dai body lekke, os party annou lekke
Kykie djy wiet os gan battle, battle
Ek is chad vanni mac, soes die kinders wat wil breg
Kykie ek lyk an soo sad, maar nou ons skiet n ad
Kykie os ruk it annou uit, issai girly nou sy miet
Is daar aan n probleem met os twee, maar baby kom nou saam please
Kykie ek beg net op my knees, seker pay os ma die vees
Wat maak dit nou n saak, ek wiet ek wil jou vaat
Kykie djy wiet djy bly privaat, os ry in die supervan
Is djy my superfan, is ek jou superman
Kykie os ma netso mad, djy wiet djy ry n van



Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link