Oog van die Storm

Jou kalm vorm die oog van die storm
Dis mal daar buite maar dis kalm by jou
Ek kan sien hoe die wolke begin saam drom
Maar dan kom jy en wys my die lig
Ek kan sien hoe water begin opkom
Maar dan kom jy en bou daar 'n brug
Moeilikheid hoef nie moeilik te wees nie
Saam hoef ek en jy nie die storm te vrees nie
Jou kalm vorm die oog van die storm
Dis mal daar buite maar dis kalm by jou
Jou vrede vorm die oog van die storm
Die rowwe tye wat ons vrede omvou
In die oog van die storm vind ek kalm by jou
Ek kan hoor hoe die donderstorm neerkom
Maar ek voel die son op my gesig
Laat dit reen, laat dit waai, laat die weer kom
Want ek weet jy het altyd my rug
Moeilikheid hoef nie moeilik te wees nie
Saam hoef ek en jy nie die storm te vrees nie
Jou kalm vorm die oog van die storm
Dis mal daar buite maar dis kalm by jou
Jou vrede vorm die oog van die storm
Die rowwe tye wat ons vrede omvou
In die oog van die storm vind ek kalm by jou
Moeilikheid hoef nie moeilik te wees nie
Saam hoef ek en jy nie die storm te vrees nie
Moeilikheid hoef nie moeilik te wees nie
Saam hoef ek en jy nie die storm te vrees nie
Jou kalm vorm die oog van die storm
Dis mal daar buite maar dis kalm by jou
Jou vrede vorm die oog van die storm
Die rowwe tye wat ons vrede omvou
In die oog van die storm vind ek kalm by jou
Jou kalm vorm die oog van die storm
Dis mal daar buite maar dis kalm by jou
Jou vrede vorm die oog van die storm
Die rowwe tye wat ons vrede omvou
In die oog van die storm vind ek kalm by jou
In die oog van die storm vind ek kalm by jou



Credits
Writer(s): Stephan Van Huyssteen
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link