Helemal

(Oh-whoa)
(Oh-whoa)
(Oh-whoa-oh)
(Oh-whoa)
(Oh-whoa-oh)

Jy weet dit alles wat ek deur is
Ken my sonder klere
Beter as ek self

My liefde
Sal ek net nie kan stop
Jy weet hoe werk my mal kop
Sonder jou's ek half

Ek kan jou net nie een dag langer mis nie
Al is ek nie die beste wat daar is nie

Vat my, vat my
Kan maar alles kry
Laaste bietjie lug uit hierdie longe
Vat my, vat my
Tot in ewigheid
Laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek saam
So vat my helemal

(Oh-whoa)
(Oh-whoa)
(Oh-whoa-oh)

Op jou, op my
En op ons altwee
Kom ons klink 'n glas weer
Soveel le nog voor
As jy jou soene ooit moes wegvat
Nie meer aan my sy slaap
Wat bly rerig oor?

Ek kan jou net nie een dag langer mis nie
Al is ek nie die beste wat daar is nie

Vat my, vat my
Kan maar alles kry
Laaste bietie lug uit hierdie longe
Vat my, vat my
Tot in ewigheid
Laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek saam
So vat my helemal

(Oh-whoa)
(Oh-whoa)
(Oh-whoa-oh)

Jy weet dit alles wat ek deur is
Jy ken my sonder klere
Beter as ek self

Vat my, vat my
Kan maar alles kry
Laaste bietjie lug uit hierdie longe
Vat my, vat my
Tot in ewigheid
Laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek saam
So vat my helemal



Credits
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link