Dans Voor Die Here (Radio Edit)

Woh-oh –oh-oh-oh
Woh-oh –oh –oh (JESUS!)
Woh-oh –oh-oh-oh
Woh-oh (JESUS is Koning!)

God gee my vreugde, God gee my krag
God gee my vrede, op Hom sal ek wag
God gee my vryheid Hy is my Lig
Oral waar ons uitstap sal die donker moet vlug

En uit 'n dankbare hart sal ek U eer en loof
Met alles in my U Naam verhoog
En uit 'n dankbare hart sal ek U eer en prys
Jesus U was nog altyd by my
(Hier gaan ons!)

Ek wil dans voor die Here, Ek wil dans voor die Here
Ek wil dans voor die Here vandag
En ek wil sing van die die Here, Ek wil sing van die Here
Ek wil sing van die Here vandag

Ek wil dans voor die Here, Ek wil dans voor die Here
Ek wil dans voor die Here vandag
En ek wil sing van die die Here, Ek wil sing van die Here
Ek wil sing van die Here vandag
Want God bly goed, Ja God bly goed
(1,2,3 en!)

Woh-oh –oh-oh-oh
Woh-oh –oh –oh (JESUS!)
Woh-oh –oh-oh-oh
Woh-oh (JESUS is Koning!)

God gee my vreugde, God gee my krag
God gee vrede, op Hom sal ek wag
God gee my vryheid Hy is my Lig
Oral waar ons uitstap sal die donker moet vlug

Ek wil dans voor die Here, Ek wil dans voor die Here
Ek wil dans voor die Here vandag
En ek wil sing van die die Here, Ek wil sing van die Here
Ek wil sing van die Here vandag

Ek wil dans voor die Here, Ek wil dans voor die Here
Ek wil dans voor die Here vandag
En ek wil sing van die die Here, Ek wil sing van die Here
Ek wil sing van die Here vandag

Ohhh Ndi funa Uku Jiva, Ndi Funa Uku Jiva
Ndi Funa Uku Jiva, Pambi Jesu
Ndi funa Uku Jiva, Ndi Funa Uku Jiva
Ndi Funa Uku Jiva, Pambi Jesu
(Kom ons dans!)

Ek wil dans voor die Here, Ek wil dans voor die Here
Ek wil dans voor die Here vandag
En ek wil sing van die die Here, Ek wil sing van die Here
Ek wil sing van die Here vandag

Want God bly goed, Ja God bly goed!



Credits
Writer(s): Pieter Barend Gouws
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link