Soen
Druppels drup-drup op die vloer
En die wêreld se rumoer
Vries in een miljoen oomblikke
As jy my lippe saggies soen
En voor ek myself kan kry
Staan jy weer hier voor my
Die dinge wat jy aan my doen
Wek my soos donnerweer
En voor ek myself kan keer
Vloei die jaloesie groen
En die reën stort neer
Oor my hart se seer
Jy waai weer my vrese weg
En als is vir 'n oomblike reg
Die dinge wat jy aan my doen
As jy my soen
As jy my sooeeeen
Spore trap diep in die grond
En die hoekies van jou mond
Speel met my onskuldige
Gedagtes rond en bont
En voor ek myself kan kry
Staan jy weer hier voor my
Die dinge wat jy aan my doen
Wek my soos donnerweer
En voor ek myself kan keer
Vloei die jaloesie groen
[Drop]
En die reën stort neer
Oor my hart se seer
Jy waai weer my vrese weg
En als is vir 'n oomblike reg
Die dinge wat jy aan my doen
As jy my soen
(As jy my, as jy my)
As jy my soeeen
As jy my soen
(As jy my, as jy my)
As jy my soeeen
As jy my soen
En die wêreld se rumoer
Vries in een miljoen oomblikke
As jy my lippe saggies soen
En voor ek myself kan kry
Staan jy weer hier voor my
Die dinge wat jy aan my doen
Wek my soos donnerweer
En voor ek myself kan keer
Vloei die jaloesie groen
En die reën stort neer
Oor my hart se seer
Jy waai weer my vrese weg
En als is vir 'n oomblike reg
Die dinge wat jy aan my doen
As jy my soen
As jy my sooeeeen
Spore trap diep in die grond
En die hoekies van jou mond
Speel met my onskuldige
Gedagtes rond en bont
En voor ek myself kan kry
Staan jy weer hier voor my
Die dinge wat jy aan my doen
Wek my soos donnerweer
En voor ek myself kan keer
Vloei die jaloesie groen
[Drop]
En die reën stort neer
Oor my hart se seer
Jy waai weer my vrese weg
En als is vir 'n oomblike reg
Die dinge wat jy aan my doen
As jy my soen
(As jy my, as jy my)
As jy my soeeen
As jy my soen
(As jy my, as jy my)
As jy my soeeen
As jy my soen
Credits
Writer(s): Theo Van Der Westhuizen
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.