My Lippe wil U Prys

My lippe wil U prys, my hande wil U eer
Hoor jy die gedruis van engele wat skree
"Jesus LEWE! Jesus is Here!
Die Koning van Konings, Die Prins van VREDE!"
My siel sal hom verbly, my liggaam nederig buig
Niks kan vergelyk met U teenwoordigheid

My hart sal sing en my tong jubel
Vir altyd sal U my kom vul
Om te dans voor die altaar met vreugde te spring en juig
(EEEYYY!)
Al word U stil en ek voel ver steeds dra ek my kruis

Klap die hande saam elke stam en taal
Laat ons monde sing van God se grote naam
Kom ons doen dit onbeskaamd, met vreugde sal ons dans
Hierdie is die tyd vir herlewing in ons land

My hart sal sing en my tong jubel
Vir altyd sal U my kom vul
Om te dans voor die altaar met vreugde te spring en juig
(EEEYYY!)
Al word U stil en ek voel ver steeds dra ek my kruis

"Jesus LEWE! Jesus is Here!
Die Koning van Konings, Die Prins van VREDE!"
"Jesus LEWE! Jesus is Here!
Die Koning van Konings, Die Prins van VREDE!"
"Jesus LEWE! Jesus is Here!
Die Koning van Konings, Die Prins van VREDE!"
"Jesus LEWE! Jesus is Here!
Die Koning van Konings, Die Prins van VREDE!"

My hart sal sing en my tong jubel
Vir altyd sal U my kom vul
Om te dans voor die altaar met vreugde te spring en juig
(EEEYYY!)
Al word U stil en ek voel ver steeds dra ek my kruis
Al word U stil en ek voel ver steeds dra ek my kruis
Al word U stil en ek voel ver steeds dra ek my kruis

"Jesus LEWE! Jesus is Here!
Die Koning van Konings, Die Prins van VREDE!"

Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link