Meisie Van My Drome

Het iemand al vir jou gesê jy is beeldskoon
Prinses van my drome jy kort jet ñ kroon
Jou stem is so sag, jy't die mooiste glimlag
Die gedagte van jou maak my dag
As jy jou hare agter jou oor inskuif
En ek kan nie ophou vir jou kyk
Ek was eers skaam om met jou te praat
Maar nou het ek gemaklik geraak

Hey meisie van my drome
Jy maak my winter somer
Intellegente jong vrou
Jy's die een wie my altyd positief kan hou
My baken wat my help om stewig te staan
Jy't my hart gesteel, my sonskyn en maan
Jy's ñ engel uit die hemel wie my kom red
Jy's die een vir wie nodig het

Wanneer jy in die verte in staar
En ons glimlag vir mekaar
As ek net vir jou in my arms kan hou
Kan die hele wêreld maar vergaan
Jy's die een wie my verstaan
En ek wil nog herinneringe maak
Hierdie gevoelings vir jou
Kan ek nie langer staak
Ek hoop die gevoel gaan nooit verby
Want jy is die perfekte een vir my

Hey meisie van my drome
Jy maak my winter somer
Intellegente jong vrou
Jy's die een wie my altyd positief kan hou
My baken wat my help om stewig te staan
Jy't my hart gesteel, my sonskyn en maan
Jy's ñ engel uit die hemel wie my kom red
Jy's die een vir wie nodig het

Ek hoop tog net jy voel dieselfde
Want jy is my verlore halfde
Al die laat-aand vroeg-oggend gesprekke
Jy maak my net weer glo in wonderwerke

Hey meisie van my drome
Jy maak my winter somer
Intellegente jong vrou
Jy's die een wie my altyd positief kan hou

Hey meisie van my drome
Jy maak my winter somer
Intellegente jong vrou
Jy's die een wie my altyd positief kan hou
My baken wat my help om stewig te staan
Jy't my hart gesteel, my sonskyn en maan
Jy's ñ engel uit die hemel wie my kom red
Jy's die een vir wie nodig het

Die een wie ek nodig het

Die een wie ek nodig het



Credits
Writer(s): Christo Martin
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link