Hou My Vas
Bruin oë en 'n perfekte lag
Jy is my lig in die nag
Onthou jy toe ons dans in die donker?
Ek weet ek hoef nie meer te wonder
Ek wil nie hê jy moet gaan nie
Maar ek weet dat jy terug kom
Ek wil nie hê dit moet reën nie
Maar ek wag tot die reënboog uitkom
En ek weet die lewe is partykeer hard
Maar ek weet ons liefde sal vir altyd brand
So hou my vas
Hou my vas
In jou arms wil ek wees
In die donker en die reën
So hou my vas
Hou my vas
Sien jy hoe ek kyk na jou?
Sal jy my naby hou?
Ek is te bang om te sê
Maar ek het jou lief
Het jy my lief?
Ek wil nie hê jy moet gaan nie
Maar ek weet dat jy terug kom
Ek wil nie hê dit moet reën nie
Maar ek wag tot die reënboog uitkom
En ek weet die lewe is partykeer hard
Maar ek weet ons liefde sal vir altyd brand
So hou my vas
Hou my vas
In jou arms wil ek wees
In die donker en die reën
So hou my vas
Hou my vas
Ek wil nie hê jy moet gaan nie
Maar ek weet dat jy terug kom
Ek wil nie hê dit moet reën nie
Maar ek wag tot die reënboog uitkom
So hou my vas
Hou my vas
In jou arms wil ek wees
In die donker en die reën
So hou my vas
Hou my vas
In jou arms wil ek wees
In die donker en die reën
So hou my vas
Hou my vas
Jy is my lig in die nag
Onthou jy toe ons dans in die donker?
Ek weet ek hoef nie meer te wonder
Ek wil nie hê jy moet gaan nie
Maar ek weet dat jy terug kom
Ek wil nie hê dit moet reën nie
Maar ek wag tot die reënboog uitkom
En ek weet die lewe is partykeer hard
Maar ek weet ons liefde sal vir altyd brand
So hou my vas
Hou my vas
In jou arms wil ek wees
In die donker en die reën
So hou my vas
Hou my vas
Sien jy hoe ek kyk na jou?
Sal jy my naby hou?
Ek is te bang om te sê
Maar ek het jou lief
Het jy my lief?
Ek wil nie hê jy moet gaan nie
Maar ek weet dat jy terug kom
Ek wil nie hê dit moet reën nie
Maar ek wag tot die reënboog uitkom
En ek weet die lewe is partykeer hard
Maar ek weet ons liefde sal vir altyd brand
So hou my vas
Hou my vas
In jou arms wil ek wees
In die donker en die reën
So hou my vas
Hou my vas
Ek wil nie hê jy moet gaan nie
Maar ek weet dat jy terug kom
Ek wil nie hê dit moet reën nie
Maar ek wag tot die reënboog uitkom
So hou my vas
Hou my vas
In jou arms wil ek wees
In die donker en die reën
So hou my vas
Hou my vas
In jou arms wil ek wees
In die donker en die reën
So hou my vas
Hou my vas
Credits
Writer(s): Iona Van Niekerk, Moya Van Niekerk
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.