Groot Skoene
Wie gaan nou my teen die storm beskerm?
Wie gaan nou my teen die koue beskut?
My veiligheidsnet
My sekuriteit
Wie gaan nou my druk om altyd te verbeter
Maar terselfdertyd sê jy's trots op my?
My liefste Pa
Ek gaan jou so verlang
Hou my net vas
Want daar is geen manier wat iemand ooit
Jou groot skoene gaan vul nie
'n Koningkryk
Is wat jy gebou het en weer agtergelos het
Toe jy skielik so weggeruk was van ons af
En daar is so baie wat jy vir my nog wou geleer het
En daar is so baie wat ek vir jou nog wou gevra het
En daar is so baie wat jy vir my nog moes geleer het
En daar is so baie wat ek vir jou nog moes gevra het
Wie gaan nou die rol van held speel in die storie
En vir die armes en die swak versorg?
Mmmmm
Wie gaan al die mense troos wat al die jare so bederf is
Met jou liefde en vrygewigheid?
Mmmmm
Ons gaan jou so verlang

Wie gaan nou vir ons weer terug sit op ons voete
En mekaar help om weer op te staan?
Net ek en jy
Wie gaan nou sy storie vertel tot die einde
En sy nagedagtenis behou?

Credits
Writer(s): Erick Thomas Gerber
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.