U is Hier

Oor die strome van die rivier
Is daar blydskap in die Godstad
In die heilige woning van die Allerhoogste Heer

God is daar, die stad sal nie wankel nie
Want God sal daar help
God sal daar help
Nog voor die môre kom
Want Hy is reeds hier

U is vir ons 'n toevlug
En 'n Beskermer
U was nog altyd bereid om te help in nood
Daarom is ons nie bang
U goedheid en liefde is my gesang
U is my lewe, my harts begeerte
Die hoeksteen van my hart
U is hier

Vertrou in die Vaders hand
En berus nou in Sy woord
Hy verslaan wapens in die stryd
En bemagtig ons in nood

God is daar, die stad sal nie wankel nie
Want God sal daar help
God sal daar help
Nog voor die môre kom
Want Hy is reeds hier

U is vir ons 'n toevlug
En 'n Beskermer
U was nog altyd bereid om te help in nood
Daarom is ons nie bang
U goedheid en liefde is my gesang
U is my lewe, my harts begeerte
Die hoeksteen van my hart
U is hier

Wees stil en weet Ek is God
Wees stil en weet Ek is God
Wees stil en weet Ek is God
U is hier

U is vir ons 'n toevlug
En 'n beskermer
U was nog altyd bereid om te help in nood
Daarom is ons nie bang
U goedheid en liefde is my gesang
U is my lewe, my harts begeerte
Die hoeksteen van my hart

U is hier God sal daar help
God sal daar help
U is hier God sal daar help
Wees stil en weet Ek is God
God sal daar help
U is hier God sal daar help
God sal daar help
U is hier God sal daar help
Wees stil en weet Ek is God
God sal daar help



Credits
Writer(s): Jean-marc Meyer
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link