Nooit Alleen
Voel jy wat ek voel
In jou hart, in jou siel
Jy is nie alleen nie
Ek is hier, saam met jou
Ooh ooh ooh ooh
Die pad is lank en die nag is koud
Maar ek is hier, ek hou jou vas
Jy kan my stem hoor, jy kan my voel
Jy is nie alleen nie, jy is nooit alleen nie
Ooh ooh ooh ooh
Jy voel wat ek voel
Saam in die donker, saam in die lig
Ons is een, ons is sterk
Jy is nie alleen nie
Ek weet die pad is lank en die nag is koud
Maar ek is hier, ek is nog altyd hier
Jy kan my stem hoor, jy kan my voel
Jy is nie alleen nie, jy is nooit alleen nie
Ooh ooh ooh ooh
Ek weet die pad is lank en die nag is koud
Maar ek is hier, ek is nog altyd hier
Jy kan my stem hoor, jy kan my voel
Jy is nie alleen nie, jy is nooit alleen nie
Ooh Ooh
Jy voel wat ek voel
Saam in die donker, saam in die lig
Ons is een, ons is sterk
Jy is nie alleen nie
Oooh ooh ooh ooh
In jou hart, in jou siel
Jy is nie alleen nie
Ek is hier, saam met jou
Ooh ooh ooh ooh
Die pad is lank en die nag is koud
Maar ek is hier, ek hou jou vas
Jy kan my stem hoor, jy kan my voel
Jy is nie alleen nie, jy is nooit alleen nie
Ooh ooh ooh ooh
Jy voel wat ek voel
Saam in die donker, saam in die lig
Ons is een, ons is sterk
Jy is nie alleen nie
Ek weet die pad is lank en die nag is koud
Maar ek is hier, ek is nog altyd hier
Jy kan my stem hoor, jy kan my voel
Jy is nie alleen nie, jy is nooit alleen nie
Ooh ooh ooh ooh
Ek weet die pad is lank en die nag is koud
Maar ek is hier, ek is nog altyd hier
Jy kan my stem hoor, jy kan my voel
Jy is nie alleen nie, jy is nooit alleen nie
Ooh Ooh
Jy voel wat ek voel
Saam in die donker, saam in die lig
Ons is een, ons is sterk
Jy is nie alleen nie
Oooh ooh ooh ooh
Credits
Writer(s): Karla Bosch
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.