As jy Dans is jy Hartseer
Jy staan stil as die res van ons bewe
Jy beweeg aan waar ander nooit vergewe
Jou nog nooit hoor kla maak nie saak wat gebeur het
Jy kan buig maar jy breek nie
Maar elke af en toe kan ek sien jy het ook jou limiet
Soveel houe wat val wat jy net nie verdien nie
Nooit geweet hoe jy dit hou nie
Ek dink ek weet nou
Soms wanneer die reenval dans jy
Of as jy te veel gehad het
Dan begin jou heupe beweeg
Saam met musiek wat hard speel
Soms wanneer die reenval dans jy
Of as jy te veel gehad het
Dan begin jou heupe beweeg
Saam met musiek wat hard speel
Maar ek weet, as jy dans, as jy dans is jy hartseer
Jy's al ewig die een waarop almal afpak
En alles kom neergooi net voor hulle knak
Weet steeds nie hoe jy dit hou nie
Ek bly net naby tot jy my hand gryp
Soms wanneer die reenval dans jy
Of as jy te veel gehad het
Dan begin jou heupe beweeg
Saam met musiek wat hard speel
Maar ek weet, as jy dans, as jy dans is jy hartseer
Jy kan als doen om dit weg te steek
Maar jy weet ek weet al vir so lank
As jy dans is jy hartseer
Jy beweeg aan waar ander nooit vergewe
Jou nog nooit hoor kla maak nie saak wat gebeur het
Jy kan buig maar jy breek nie
Maar elke af en toe kan ek sien jy het ook jou limiet
Soveel houe wat val wat jy net nie verdien nie
Nooit geweet hoe jy dit hou nie
Ek dink ek weet nou
Soms wanneer die reenval dans jy
Of as jy te veel gehad het
Dan begin jou heupe beweeg
Saam met musiek wat hard speel
Soms wanneer die reenval dans jy
Of as jy te veel gehad het
Dan begin jou heupe beweeg
Saam met musiek wat hard speel
Maar ek weet, as jy dans, as jy dans is jy hartseer
Jy's al ewig die een waarop almal afpak
En alles kom neergooi net voor hulle knak
Weet steeds nie hoe jy dit hou nie
Ek bly net naby tot jy my hand gryp
Soms wanneer die reenval dans jy
Of as jy te veel gehad het
Dan begin jou heupe beweeg
Saam met musiek wat hard speel
Maar ek weet, as jy dans, as jy dans is jy hartseer
Jy kan als doen om dit weg te steek
Maar jy weet ek weet al vir so lank
As jy dans is jy hartseer
Credits
Writer(s): Philip Gottfried Badenhorst
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.