Kind

Die strate voel verlate
Op 'n koue somers nag
My hart is weer vol gate
Want ek hoor jou woorde lag
En al wat ek kan doen
Is nie meer daaraan dink
Want meskien is dit te laat
Om jou woorde te verdrink

Ek wonder of jy wonder
Was ek die moeite werd
Is daar iewers in jou solder
'n Agterdeur koevert
Hoe dit ookal sy
Dis nooit genoeg vir my

Soveel minder soveel meer
Onder is bo wie gaan ons keer
Om vir altyd aan te vlug
En nooit weer hoef te sug

Soveel minder soveel meer
Onder is bo wie gaan ons keer
Om te hardloop soos die wind
En vir altyd te bly 'n Kind
Te bly 'n kind

Die nag wil net gaan le
En die storm is weer stil
Maar die rook in die lug
Het my longe gevul
En die trane op die vloer
Le vir my en loer

Soveel minder soveel meer
Onder is bo wie gaan ons keer
Om vir altyd aan te vlug
En nooit weer hoef te sug

Soveel minder soveel meer
Onder is bo wie gaan ons keer
Om te hardloop teen die wind
En vir altyd te bly 'n Kind
Te bly 'n kind

Soveel minder soveel meer
Onder is bo wie gaan ons keer
Om vir altyd aan te vlug
En nooit weer hoef te sug

Soveel minder soveel meer
Onder is bo wie gaan ons keer
Om te hardloop teen die wind
En vir altyd te bly 'n Kind

Soveel minder soveel meer
Onder is bo wie gaan ons keer
Om vir altyd aan te vlug
En nooit weer hoef te sug

Soveel minder soveel meer
Onder is bo wie gaan ons keer
Om te hardloop teen die wind
En vir altyd te bly 'n Kind
Te bly 'n kind



Credits
Writer(s): Etienne Steyn
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link