Sysie September

Dis swaar om 'n mens se kind te wees
Ja dis swaar om 'n mens se kind
Te wees

Sysie September
Jou voetjies ruik na gemmer
Waarom maak jy my hart
So seer?

Sysie sy't geloop net die ander dag
Na Kimberley
Daar's blink goed wat wag

O Januarie jy sal nou moet gaan
Na daai groot, groot stad
Anderkant die maan

Sysie September
Jou voetjies ruik na gemmer
Waarom maak jy my hart
So seer?



Credits
Writer(s): J P Botha
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link