Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is)

Ons beter nou opgee
Daar is geen hart hier oor nie
Ons beter nou gaan lê
Sonder bewyse besluit
Besluit

Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Waar niemand ons sal red nie
Dalk moet ek net ophou kêrm

Ons beter nou oorgee
'n Oormag is oppad hierheen
Ons beter nou ingee
Die wêreld sal vir ons besluit
Besluit

Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Waar niemand ons sal red nie
Dalk moet ons net ophou kêrm
Maar ons wat sing
Kan ons oor begin
Miskien nie
Maar ek kan my einde oorskryf

Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Waar niemand ons sal red nie
Dalk moet ons net ophou kêrm



Credits
Writer(s): Francois Badenhorst, Wynand Johannes Myburgh, Jedd Ralph Kossew
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link