Ek ken Jou Soms

Ek ken jou soms, in die nag
As ek bang vir more wag
Ek ken jou soms, as ek huil
Want jou weg is soms so steil,
Jy ken my (Jy ken my), As ek vir jou wag

Ek ken jou soms, in die nag,
Ek erken dit soms te sag,
Ek ken jou soms, as ek vlug
En ek vra jou neem my terug
Jy ken my (Jy ken my), As ek vir jou wag

(Ek ken jou soms, in die nag, Jy ken my)

Ek ken jou soms, in die nag
As ek bang vir more wag
Ek ken jou soms, as ek huil
Want jou weg is soms so steil,
Jy ken my, As ek vir jou wag

Ek ken jou soms, soos 'n kind,
Op my knieë koud en blind
Tel my op, laat my sing,
Jy ken my en ek's jou vriend
Jy ken my, As ek vir jou wag



Credits
Writer(s): Steve Hofmeyr
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link