Niemand is meer heilig nie

En die N1 is nie te vêr nie, ja die N1 is nie te ver nie.
Dae hardloop verby soos 'n man op 2 lang lemme. Een of ander tyd sal hul val.
Niemand is meer heilig nie, en ek was nog nooit nie. Niemand is meer heilig nie
Ek is nie soos julle nie!



Credits
Writer(s): francois badenhorst, wynand johannes myburgh, jedd ralph kossew
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link