Rebel En Rats
Saam in n span
net soos een man
deur strate geloop want ons weet ons kan
jong manne in ons glorie
die girls wou ons nooit glo nie
stories gespin, ons was helde daarin
soos batman en Robin
deur dik en dun
rebel en rats ons het gewen
en res van ons lewens om te verken
en niemand kan ons keer nie
of ons nie iets leer nie
ons is rebel en rats
wingman vir altyd
my beste pel
saam het ons geval
en mekaar op getel.
jing manne in ons glorie
niemand wou ons glo nie
dinge begin
met ons harte daarin
vandag is dit die dinge
ja die dinge wat tel
koor
dis ons storie
dis ons songen uit volle bors sing ons dit saam
as ons paaie in n ander rigting gaan
gaan ons storie saam
koor
net soos een man
deur strate geloop want ons weet ons kan
jong manne in ons glorie
die girls wou ons nooit glo nie
stories gespin, ons was helde daarin
soos batman en Robin
deur dik en dun
rebel en rats ons het gewen
en res van ons lewens om te verken
en niemand kan ons keer nie
of ons nie iets leer nie
ons is rebel en rats
wingman vir altyd
my beste pel
saam het ons geval
en mekaar op getel.
jing manne in ons glorie
niemand wou ons glo nie
dinge begin
met ons harte daarin
vandag is dit die dinge
ja die dinge wat tel
koor
dis ons storie
dis ons songen uit volle bors sing ons dit saam
as ons paaie in n ander rigting gaan
gaan ons storie saam
koor
Credits
Writer(s): Kurt Darren, Struwig Emil
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.