Parapapa
pa ra pa pa pa pa pa pa, paa paa paa
pa ra pa pa pa pa pa pa, pa pa pa
paa pa-ra pa pa-ra pa pa-ra pa ki boom
pa ra pa pa pa pa pa pa, paa paa paa
Ek soek jou in die sonskyn hier naby my
my arms om jou sexy bruin gebrande lyf
En weet jy hoe dit voel, wat jy aan my doen?
My hele lyf is joune as jou lippe myne soen
In die oggend dou voor dag as jy langs my kom lê
jou lyfie styf teen my is waar-ek jou by my wil hê
Ek wonder of jy weet hoe ek oor jou voel?
My hart is aan die brand, my babe, dis wat jy aan my doen
pa ra pa pa pa pa pa pa, paa paa paa
pa ra pa pa pa pa pa pa, pa pa pa
paa pa-ra pa pa-ra pa pa-ra pa ki boom
pa ra pa pa pa pa pa pa, paa paa paa
En as ek ooit sou vlug na daai eiland in die see
los ek als net hier solank jy saam met my sal wees
en weet jy hoe ek voel as jy aan my raak?
My lyf begin te sweet, jy sien my kop raak deurmekaar
Elke oggend dou voor dag as jy langs my kom lê
Jou lyfie in my bed waar ek jou heeldag wil hê
en ek wonder of jy weet hoe ek oor jou voel
My hart is aan die brand, my babe, dis wat jy aan my doen
pa ra pa pa pa pa pa pa, paa paa paa
pa ra pa pa pa pa pa pa, pa pa pa
paa pa-ra pa pa-ra pa pa-ra pa pi boom
pa ra pa pa pa pa pa pa, paa paa paa
pa ra pa pa pa pa pa pa, paa paa paa
Kom lê hier in die sonskyn, hier langsaan my
My arms om jou sexy bruin gebrande lyf
En weet jy hoe dit voel as jy fluister in my oor
jy sê jy's lief vir my, dis wat ek elke dag wil hoor
In die aand tot middernag as ons vry op die strand
jou lyfie styf teen my, dan slaan my wêreld aan die brand
Ek wonder of jy weet hoe ek oor jou voel?
Jy maak my bietjie mal, my babe, dis wat jy aan my doen

Credits
Writer(s): F. De Assis, M. Junior, P. Mota Afr. F. Henning
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.