Ek Is 'n Brug

Ek is 'n brug, ek hang in die lug
Tussen toekoms en nou
Van oranje tot blou
Ek is 'n kaap, van storms en slaap
Ver van Transvaal
Tussen kei en koraal
Ek is 'n liedjie, ek rym so 'n bietjie
Almal ken my naam, want ek snoer mense saam
En ek hou myself hard, want hier moet ek bly
Ek is 'n baken, en ek mag nie laat gly
Ek mag nêrens heen ry, daars green kans om te rus
Want ek is 'n brug, ek is wat ek is

Ek is 'n brug, en ek hang in die lug
Tussen toekoms en nou
Van oranje tot blou
Ek is 'n kaap, van storms en slaap
Ver van Transvaal
Tussen kei en koraal
Ek is 'n liedjie, ek rym so 'n bietjie
Almal ken my naam, want ek snoer mense saam
En ek hou myself hard, want hier moet ek bly
Ek is 'n baken, en ek mag nie laat gly
Ek mag nêrens heen ry, daars green kans om te rus
Want ek is 'n brug, ek is wat ek is
Ek is 'n brug

Credits
Writer(s): Toit Le Roux Du Andre
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link