Jy Het My Duisend Maal Belowe

Jy sê dat jy graag vry wil wees
Ek probeer om jou vas te hou
Jy het my nooit lief gehad nie
Daarom sê ek nou vir jou
Jy het my duisend maal belowe
Jy het my duisend maal bekoor
Ek kon die hemel met jou aan raak
En nou gaan ek jou verloor
Jy was die wind onder my vlerke
En ek onthou nog hoe jy lag
Ek sal dit als graag wil oor doen
Hierdie nag
Ek soek na jou hand
Soek na jou
Meestal in die nag
Mis ek jou
Wie het ek om my vas te hou
Aan wie kan ek my drome toe vertrou
Jy het my duisend maal belowe
Jy het my duisend maal bekoor
Ek kon die hemel met jou aan raak
En nou gaan ek jou verloor
Jy was die wind onder my vlerke
En ek onthou nog hoe jy lag
Ek sal dit als graag wil oor doen
Hierdie nag
Waar is jy as ek nou van jou droom
Waar is jy as ek sou weg huil
Jy het my duisend maal belowe
Jy het my duisend maal bekoor
Ek kon die hemel met jou aan raak
En nou gaan ek jou verloor
Jy was die wind onder my vlerke
En ek onthou nog hoe jy lag
Ek sal dit als graag wil oor doen
Hierdie nag
Jy was die wind onder my vlerke
En ek onthou nog hoe jy lag
Ek sal dit als graag wil oor doen
Hierdie nag
Ek sal dit als graag wil oor doen
Hierdie nag.



Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link