If I Can Stay Away Long Enough

Tragies karakters:
Druppeltjie en Abel kan as tragiese karakters beskou word.
Druppeltjie is 'n kind van die weemoed omdat hy gebore is uit 'n buite egtelike verhouding tussen Waterwyser du Pissani en KênsTillie.
Waterwyser, reeds 'n getroude man, was volgens die Moolmans, 'n swerwer wat nooit grond sou besit nie, en dus nie aanvaarbaar vir die Moolmans is nie.
Druppeltjie se ma, KênsTillie, was vanaf geboorte kêns.
en dus is Druppeltjie verwerp vanwee sy bedenklike bloed.
Sy oupa, Abel, het hom nooit aangesien nie.
Hy't sy oupa gevrees en Druppeltjie het altyd weggekruip as sy Abel nader gekom het.
Sy ouma, Ella, het ook nooit haar hande op haar kleinkind gelee nie, maar kinderoppassers aangestel, wat moes omsien as Tillie weggedwaal het.
Druppeltjie het die derde oog besit, wat kontak met die voorvadergeeste moontlik gemaak.
Na sy geboorte was daar vir sewe maande konstant 'n druppeltjie op sy linker wang. As 'n mens dit afgevee het, het dit weer verskyn. Volgens die mense was dit 'n teken van weemoed.
Hy't ook 'n besonder aanvoeling vir water gehad, nes sy pa wat 'n waterdwaler was.
Verder is Druppeltjie op 'n baie hartseer wyse dood, in 'n boorgat waar hy deur sy oupa die genadeskoot gegee was.
Druppeltjie word die sondebok vir 'n hele stam se sonde en skuld.
Abel Moolman kam beskou word as 'n tragiese karakter, omdat hy die swaarste moes dra aan die Moolman naam.
Hy het in sy studeerkamer gevoel hoe die voorgeslagte, StamAbel en OuAbel, hom aankla, omdat Toorberg omder hom uitgedroog het. Die boormasjien het tydelike verligting gebring van die swaar verantwoordelikheid. Ongelukkig kon die boormasjien nooit daarin slaag om water op die plaas op te spoor nie.
Verder is Abel se verhouding met sy vrou, Ella, maar stug.
Vir al die kere



Credits
Writer(s): Benny Martin
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link