Jesus Gee Krag

Waar is jou vreug-de,
voel jy be-las
Is jy ver-moeid,
Je-sus gee krag
Is jy een-saam,
voel jy al-leen
Ver-tel dit aan Hom,
want krag sal Hy gee

Hef op jou han-de,
ver-hef jou stem
Vra vir Je-sus,
wat jy wil hê
Hy gee jou vre-de.
E-wi-ge le-we
Vir wie op Hom wag
gee Je-sus krag
Vir wie op Hom wag,
gee Je-sus krag

Voel jy ver-lore,
te moeg om te stry
Leun maar op Hom,
krag sal jy kry
Het jy soms vre-se,
te bang om te lag
Ver-trou op Hom,
want Je-sus gee krag

Hef op jou han-de,
ver-hef jou stem
Vra vir Je-sus,
wat jy wil hê
Hy gee jou vre-de.
E-wi-ge le-we
Vir wie op Hom wag
gee Je-sus krag
Vir wie op Hom wag,
gee Je-sus krag

Ty-dens 'n siek-bed,
langs 'n graf
Hou vas aan Hom,
want Je-sus gee krag

Hef op jou han-de,
ver-hef jou stem
Vra vir Je-sus,
wat jy wil hê
Hy gee jou vre-de.
E-wi-ge le-we
Vir wie op Hom wag,
gee Je-sus krag
Vir wie op Hom wag,
gee Je-sus krag

Hef op jou han-de,
ver-hef jou stem
Vra vir Je-sus,
wat jy wil hê
Hy gee jou vre-de.
E-wi-ge le-we
Vir wie op Hom wag
gee Je-sus krag
Vir wie op Hom wag,
gee Je-sus krag



Credits
Writer(s): Willie Botha
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link