Vyf Lewens

Sy ry 'n 1968 ... Chevy
Sy sê daar's soveel om te sien
En soos sy weg trek voel my hart ... heavy
Maar ek kon niks sê dat sy bly
En al my vriende sê vir my ... Buddy
'n One night stand is mos nie trou
Want girls so mooi soos sy gaan nooit ... Steady
En girls soos sy weet nie van bly

Toe sê my
Is jy nog steeds so lief vir my ... Minki
Soos daal aand op die plaas, ons het so geraas
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery
Maar nou is jy so ver my ... Minki
En ek wag by die kraai, waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan

En elke aand dink ek aan jou Minki
Dink watter ou voel aan jou lyf
En al my pêlle sê ek's mal ... Crazy
Maar ek weef jy dink ook aan my
En hoe ver gaan jy met daai ou ... Chevy
En hoeveel moet jou hart nog sien
En soos die paaie rol en draai ... Minki
Onthou dar êrens kan jy bly



Credits
Writer(s): Johannes Christian Mulder, Ingrid Jonker
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link